SABC Logo
 
Pasella SABC2
Vuurwerke deur Jan Braai

Kompetisie besonderhede
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

1 Desember 2010: Posbus met dekplaatjie

Maak 'n Afdruk Afdruk
posbus in hout deur

Hierdie frustrasie kan op 'n baie bekostigbare manier en met min moeite, opgelos word.

Jy benodig
Posbus
Dekplaatjie
Waterpas
Lang skroewe
Boudjies en moertjies
Langbektang
Potlood
Maatband
2 klein L-hakies en skroewe
Boor en boorpunte

Hou die posbus reg oor die gleuf aan die binnekant van jou deur, want dit is waar dit vasgemaak gaan word. Gebruik die waterpas om te verseker dat die posbus reguit is.
 

Merk met die boor in die binnekant van die posbus waar jy dit wil vasskroef. Boor regdeur die posbus sodat jy klein merkies op die deur maak en sodoende ook weet waar om gaatjies in die deur te boor. Vat die posbus weg en boor twee gaatjies waar die merkies op die deur is. Boor stadig om te voorkom dat die hout nie splinter nie.

Meet eerstens of die dekplaatjie gemaklik in die gaping pas. In Karen se geval is dit effens groter en gebruik sy dus twee L-hakies om die plaatjie op sy plek te hou. Sy druk die skroef deur die L-hakie en trek die plaatjie aan die deur vas. Toets dat die klappie van die plaatjie gemaklik toemaak en nêrens vasknyp nie.

Hou die posbus in posisie aan die agterkant van die deur. Druk die lang skroewe van die buitekant af eers deur die deur en skroef dit dan binne-in die posbus vas. Onthou om eers 'n wasser oor die skroef te plaas voor jy die boudjie vasdraai.

Met jou posbus slaggereed kan jy nou begin uitsien na daardie tjek wat glo in die pos is!

Hout posbus
Boor gaatjie in hout posbus
L-hakie aan deur
Posbus dekplaatjie
   

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development