SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Minki van der Westhuizen blogs

 
« Pasella aanbieders blogs 
MAD (Make A Difference)
11 Oktober 2010 (11:31:08)

Ek was baie bevoorreg om Dinsdagaand 'n fondsinsameling vir die MAD organisasie by te woon! Die funksie is gehou so 'n entjie buite Londen.

Die organisasie is gestig deur die voormalige Springbok Rugbykaptein, Francois Pienaar. Die MAD foundation identifiseer leerders uit minder bevoorregte
omstandighede en gee dan vir hulle die geleentheid om 'n goeie opvoeding te kan kry, om skool toe te kan gaan en om te kan gaan studeer. Dit is iets wat baie van ons as vanselfsprekend aanvaar. Vir so 'n leerder gee MAD dan die geleentheid om te kan presteer, 'n voet in die deur, 'n paspoort na die wêreld! Net daai klein hupstoot waarna so baie smag!

Deur die loop van die aand het hulle 'n veiling gehou en een van die MAD foundation leerders het 'n spreekbeurt gekry om vir die gaste 'n eerstehandse ondervinding/terugvoer te gee van so 'n leerder! Hierdie jong man studeer op die oomblik by Harvard Universiteit in USA. Hy is so gefokus en gedrewe en opgewonde oor sy toekoms, maar wat my opgeval het was dat hy deel van 'n familie voel! Die MAD familie! Hy het met soveel dankbaarheid oor MAD gepraat, dat mens nie kon help om daar te sit en te voel dat jy ook 'n verskil wil maak nie!

Dis vir my ongelooflik verrykend om sulke belewenisse te ervaar en sulke mense te hoor gesels! Dis kos vir 'n mens se siel en laat jou net bietjie dink oor die lewe! Wat regtig belangrik is in die lewe! Ek is so dankbaar daar is mense wat die inisiatief neem en die deursettingsvermoë om so iets 'n realiteit te maak. En ek is trots om sulke mense my vriende te kan noem!

Hoe lekker is dit nie om iets vir jou medemens te kan doen nie!! Om te gee sonder om iets terug te verwag en om opreg om te gee!!

Sonder die Here se seën en genade sou so 'n organisasie nie moontlik of nog meer suksesvol gewees het nie!
 
Mxx


Kommentaar / vrae:


 Hi Gerda
Dankie vir jou kommentaar. Jy kan die verfpartytjie se reŽnboogkoek onder nuutste resepte kry of sleutel net ReŽnboogkoek in die soekfunksie in. Daar hoort jy fotos en 'n video van die koek te kry.
deur Pasella Web
11 March 2011 14:34:58




 Mal oor julle program veral die oor die kinder partytjies. Ek is opsoek na \'n prentjie van die Verf koek kan julle dit dalk vir my stuur. Julle program is definitief vir die hele gesin. Baie dankie vir die stunning program. Minki jy straal altyd en ek dink jy is \'n goeie aanbieder.
deur Gerda Cloete
11 March 2011 13:03:11




 hello !!!!!!


kom trug Minki.................... die mense wat Pasella kyk mis hou kom trug asb :(

deur chyanne brinklow
09 December 2010 09:39:43




 Hi Morne

Minki is nie op die oomblik in SA nie - sy sal sekerlik terugkom na julle toe sodra sy weer in die land is.

Pasella-groete!
deur Pasella Web
06 December 2010 09:42:31




 wonder hkm ons vrae nie beantwoord word nie

dankie
morne
deur morne geldenhuys
27 November 2010 15:45:49







Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development