SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Sean Marco Vorster

 
Sean Marco Vorster
Sean Marco Vorster Sean Marco Vorster Sean Marco Vorster
Sean Marco Vorster

Sean-Marco is ‘n akteur, skrywer en regisseur. Hy het aanvanklik bekendheid verwerf met sy rol as branderplankryer, Jaco du Toit, in die jeug dramareeks, Amaza op SABC 1 in 2014.

Twee weke nadat hy sy matriekeksamen by Paarl Boys High voltooi het, het hy sy eerste ondersteuningsrol in ‘n vollengte film vertolk in die Afrikaanse riller, Lyfstraf.

Daarna het hy drama by AFDA studeer, waar hy na twee jaar in regie en teksskryf gespesialiseer het om sy horisonne verder in die filmbedryf te verbreed.

Na sy studies het hy in sy tweede vollengte film, Die Windpomp (2014), gespeel, waar hy die rol van die antagonis in die verhaal gespeel het. Hy was ook in 2015 in die film, ‘Strikdas’ te sien.

Hy was ‘n mede-aanbieder in die Afrikaanse leefstylprogram, NAweek in 2014 en het ook onlangs die regie van ‘n internasionale advertensie hanteer, wat in sewe lande uitgesaai gaan word. 

 

Gesels verder met Sean-Marco:

Twitter: @seanmarcov
Facebook: www.facebook.com

Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development

The three replica watches pieces are technically the same, with but with decorative updates. The first two are set with diamonds, with either a pink or white gold case and bracelet as the base. They both come on beautifully crafted "Rolex Replica Watches" bracelets that match the case metal. These Polish bracelets are slightly more comfortable than the typical rolex replica, featuring a tighter weave that is achieved by weaving a series of threads around an axis from left to right rather than in the same direction (as is the case of Replica Watches with the Rolex bracelet). For more, you can visit our replica watches uk online shop.