Melinda Bam het grootgeword in die pragtige Pretoria. Sy het haar B.Com.-graad in bemarkingsbestuur by die Universiteit van Pretoria gekry en daarna in 2011 is sy as Mej. Suid-Afrika bekroon. Sy is betrokke by volhoubare liefdadigheidsprojekte en is passievol oor ons land, sy mense en die natuur.
Melinda, haar sussie en haar ma is ook Christelike skrywers en het Hoor wat ek sê en Praat met my (wat as bundel verkoop word) gekryf. Sy het ook haar eie reeks van swemklere genoem Bambshell. Sy het in 2014 by die Pasella span aangeluit.
Gesels verder met Melinda:
Twitter: Facebook: Melinda Bam Official Instagram: @MelindaBam
|