SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Lynelle Kenned

 
Lynelle Kenned
Lynelle Kenned Lynelle Kenned Lynelle Kenned
Lynelle Kenned Lynelle Kenned
Lynelle Kenned

Kykers het Lynelle leer ken as die naaswenner in Top Billing se aanbiedersoektog en later ook ‘n geliefde aanbieder op Pasella, maar hierdie trotse Paarliet het eintlik haar loopbaan op die verhoog begin.

Sy’t reeds op skool deel uitgemaak van die Suid-Afrikaanse Jeugkoor en die bekroonde Stellenberg Meisiekoor, en het daarna haar passie bevorder met ‘n Performer’s Diploma in Opera vanaf UCT se Operaskool.

As ‘n professionele sopraan het sy al plaaslik en internasionaal verskeie rolle vertolk, mees onlangs as Julie in die Verenigde Koningkryk toer van Kaapstad Opera se Show Boat, Cheubino in Le nozze di Figaro, en Saartjie in die bekroonde Poskantoor (Aardklop). 

Buiten haar TV- , gasspreker- en MC werk tree sy ook gereeld op as lid van die Kanna-bekroonde Suid-Afrikaanse Soprane onder leiding van Niel Rademan.

Sedert 2013 maak sy opgang as Musiekblyfspel aktrise in twee David Kramer produksies, Blood Brothers, en Orpheus in Africa, en later vanjaar betree sy die hoofrol van Maria in West Side Story (Kunstekaap). 

Kykers kan haar twiet by @lynelle_k of ook haar webtuiste besoek by www.lynellek.co.za




Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development