SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Gestoofde vrugte vir ontbyt
Gestoofde vrugte vir ontbyt »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

HemelBesem

 
HemelBesem
HemelBesem HemelBesem HemelBesem
HemelBesem HemelBesem
HemelBesem

Hemelbesem is 'n Afrikaanse hip hop-kunstenaar, skrywer, digter, aktivis en gemeenskapsleier.

Hy het al ses albums uitgereik wat Dink n Bietjie, Auto-Bio-Grafie, Die Worcester Standard (2009), Evil is Maklik (2010), UWIL ISI MAKLIKI (2011) en onlangs HEMELBESEM (2014) insluit.

Onder die verskeie feeste waar hy al opgetree het, tel die KKNK en die Suidoosterfees.

Hy beskryf homself graag as 'n "edutainer" omdat vermaak en opvoeding so na aan sy hart lê. Met sy musiek lewer hy sosiale kommentaar en hy was ook betrokke met FASfacts ('n organisasie wat fokus op die voorkoming van fetale alkoholsindroom).

Gesels verder met HemelBesem:
Twitter: @HEMEL_BESEM
Facebook: Hemelbesem
Instagram: @hemelbesem_

Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development