SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Heino Schmitt

 
Heino Schmitt
Heino Schmitt Heino Schmitt
Heino Schmitt

Heino is in Vryheid gebore en het in die Bosveld groot geword. Danksy sy Duitse pa en sy Franse ma, is Heino veelsydig wat taal aanbetref. Buiten Frans en Duits, het hy ook Zoeloe aangeleer tydens sy skooljare in KwaZulu-Natal en noodgedwonge ook Afrikaans bemeester as leerling van die hoërskool op Ellisras. 

Heino is veral bekend vir sy rol as Altus du Bruyn in die sepie, 7de Laan (2004 – 2015). Hy het die rol van Sersant Dave Malan vertolk in die Afrikaanse film, ‘Die Laaste Tango’ in 2013. Hy het ook saam met vyf van sy mede-akteurs van die Laan in ‘n verhoogstuk ‘Boeing Boeing’ in 2014 verskyn tydens die KKNK en Innibos en weer by die Vrystaat Kunstefees in 2015. In 2014 het hy ook die rol van die Zoeloe-sprekende karakter, Ben Lovedale, in die film, Ingoma, vertolk.

Funksionele kuns, waar unieke meubelstukke soos stoele en lampe in ‘n kunswerk omskep word, terwyl die item steeds sy primêre funksie verrig, is Heino se ander forté. Hy is al genooi om sy praktiese kunswerke tydens verskeie uitstallings te vertoon, onder meer saam met die kunstenaar, Yiull Damaso. Hy het sy vaardighede met hout, by sy pa, Otto geleer, terwyl sy oom hom touwys gemaak het met die restourasie van veteraan-motors, wat nog ‘n belangstellingsveld van Heino is. 

“Pasella is ‘n geliefde en gewilde reeks. Ek hou van uitdagings en dit is ‘n geleentheid om te groei,” sê Heino.

 

Gesels verder met Heino:

Facebook: Heino Schmitt

Twitter: @Heinoschmitt

Instagram: @heinoschmitt

Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development

The three replica watches pieces are technically the same, with but with decorative updates. The first two are set with diamonds, with either a pink or white gold case and bracelet as the base. They both come on beautifully crafted "Rolex Replica Watches" bracelets that match the case metal. These Polish bracelets are slightly more comfortable than the typical rolex replica, featuring a tighter weave that is achieved by weaving a series of threads around an axis from left to right rather than in the same direction (as is the case of Replica Watches with the Rolex bracelet). For more, you can visit our replica watches uk online shop.